send link to app

Weg! Mense se lense app for iPhone and iPad


4.6 ( 276 ratings )
Photo & Video Lifestyle
Developer: Media24 Limited
Free
Current version: 1.0, last update: 7 years ago
First release : 24 Jul 2012
App size: 90.47 Mb

Wat sê die kenners?
Dié fotografie-app gee drie Weg-fotojoernaliste se opinies oor foto’s wat lesers ingestuur het. Toast Coetzer, Jon Minster en Sam Reinders gee goue sterretjies in verskillende fotokategorieë soos Voëls, Mense, Wildlewe en Makro-foto’s. Elke foto-inskrywing verskaf inligting oor die kamera wat gebruik is, waar die foto geneem is en watse tegnieke die fotograaf gebruik het.
Jy kan ook kyk na Weg se Foto van die Dag wat op die webwerf geplaas word, snaakse foto’s en ’n kort video met wenke van Sam, Weg se fotoredakteur.